Menu

Kop in die Wolke in Kromkieriefontein – Book Review by Liza from books.books.books



Die baie suksesvolle aktrise, Milan M
Die baie suksesvolle aktrise, Milan Murray, se derde boek in die idioom reeks: Kop in die Wolke in Kromkieriefontein:

Die mense van Kromkieriefontein loop almal met ‘n krom rug en hangskouers, geboë soos ‘n kierie. Hulle hou hulle oë op die grond en kyk nie verder as hulle volgende tree nie. Dit was maar nog altyd so in hierdie dorp want Meneer Asvaal, die burgermeester, het dagdroom en lees verbode.

Almal behalwe juffrou Kiertsregop wat regop staan voor die graad 2A-klas van Laerskool Kromkierie. Dahlia Dolgraag loer vir haar juffrou wat so anders is as die res, en besluit dat haar vriende, die Hoepelkrombende, moet uitvind wat aangaan. Hulle gaan by die hoë huis op die bult begin. Juffrou Kiertsregop gaan kuier elke Vrydag na skool by haar geheimsinnige vriendin wat ook kiertsregop stap.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *